Mej. Namibië: Hier is die top-16

30 March 2021 | Gebeure
Die eerste ronde van die 2021 Mej. Namibië-skoonheidskompetisie het Saterdag in Windhoek plaasgevind waar die top-16-finaliste bekend gestel is.

Die finaliste is Andeline Wieland, Shahida van Zyl, Chelsi Shikongo, Aurelia Samuyenga, Chane Ann Marshall, Annerie Maré, Milumbe Katowa, Lizandri Erasmus, Stella da Costa, Happy Auala, Ester Ashipala, Helvi Amadhila, Chantay Njawella, Chloe Brandt, Prisca Anyolo en Michelle Mukuwe.

Video's van die 16 finaliste is op Mej. Namibië se amptelike sosialemediaplatforms beskikbaar. Die kroningsaand word voorlopig vir Saterdag 5 Junie in die hoofstad beplan.

Die beoordelaarspaneel bestaan uit die hoofbeoordelaar, me. Gerine Hoff; die waarnemende bemarkingsbestuurder van Pupkewitz Toyota, mnr. Steve Venter; Mej. Namibië 2014, me. Brumhilda Pachawo; die hoofbestuurder van Janeel Financial Services, me. Innocentia de Klerk en me. Degasia Kashimbongo van Torga Optical.
Foto verskaf

Soortgelyk

 

Robberts bly in aanhouding

9 ure gelede | Howe

Erwin Leuschner – Die 36-jarige mnr. Daniel (Danie) Robberts bly in aanhouding nadat hy na bewering sy vriend, mnr. Thomas Frederick (Frikkie) van Schalkwyk (69),...

Inentings: Namibiërs wag en kyk

9 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – ’n Wag-en-kyk-benadering en voorkeur vir spesifieke entstowwe is van die redes vir die trae reaksie tot die ministerie van gesondheid en maatskaplike...

Living a purposeful life

9 ure gelede | Mense

Rivaldo Kavanga“I would advise the youth to relentlessly go after whatever they desire unlimited. In pursuit of long-term gains and not short term rather.” Ndakondja...

Weer vir 30 Maart 2021

9 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die verre suide en die Zambezi-streek. Elders gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie. Wyd verspreide donderbuie in die...

Huishoudelike geweld gedy in Kavango-Wes

9 ure gelede | Misdaad

Die naweek is drie sake van huishoudelike geweld in die Kavango-Wesstreek by die polisie aanhangig gemaak. Vrydag om 05:00 het ’n 36-jarige man in die...

Running for those who can’t

9 ure gelede | Skole

In honour of cerebral palsy awareness month and as part of a school project, four learners from Windhoek Afrikaanse Privaatskool ran with children, parents and...

Windhoek kry eie ekonomiese plan

9 ure gelede | Regering

Augetto Graig – Die burgemeester van Windhoek, dr. Job Amupanda, sê die regering moenie terugstaan sodat die private sektor die nasie tot werkskepping en ekonomiese...

Ending the double shift system at schools

9 ure gelede | Onderwys

Rivaldo KavangaBet-el Primary School on Friday, 26 March 2021 received three classroom blocks and a storeroom from The Craton Foundation. The classrooms were donated to...

Mej. Namibië: Hier is die top-16

9 ure gelede | Gebeure

Die eerste ronde van die 2021 Mej. Namibië-skoonheidskompetisie het Saterdag in Windhoek plaasgevind waar die top-16-finaliste bekend gestel is.Die finaliste is Andeline Wieland, Shahida van...