Meer as 3 000 vir Covid-19 getoets
Die adjunkminister van gesondheid en maatskaplike dienste me. Esther Muinjangue sê 3 186 weefselmonsters is tot op hede vir Covid-19 getoets. Namibië het tans 21 bevestigde gevalle waarvan 14 ten volle herstel het. Tans word 257 kontakte gemonitor en is 598 mense in kwarantyn oraloor die land.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie