Masubia-hoofman vra vir waterkanaal by Bukalo

Yochanaan Coetzee
Die hoof van die Masubia tradisionele owerheid, hoofman Kisco Liswani, het ’n beroep op die regering gedoen om ’n kanaal te grawe sodat water vanaf die Zambezi­rivier na die Lyambezimeer gepomp kan word.
Hy het gesê dat die kanaal, wat deur die Bukalo-nedersetting vloei, die binnelandse waterkrisis vir wilde en mak diere kan oplos.
Liswani het dit gesê in ’n toespraak wat Saterdag namens hom gelees is tydens die jaarlike Vwikuhane-kultuurfees en die herdenking van sy 20 jaar as leier van die Masubiastam.
Sy beroep volg nadat dit bekend geword het sowat 100 seekoeie en krokodille is gestrand nadat stroompies in die Lyn­yanti- en Sibbinda-kiesafdeling ná swak reënval in die streek vinnig opdroog.
“Ons was altyd van mening dat ’n waterkanaal van die Zambezi­rivier deur Bukalo gebruik kan word om water in die Lyambezimeer te pomp, want dit sal in ’n groot mate met die binnelandse waterkrisis vir wilde en maak diere help,” het hy gesê.
Liswani het bygevoeg dat die waterkanaal ook ’n betroubare en voldoende bronwater vir gemeenskappe sal wees, en hulle in staat sal stel om tuine en landerye in die tradisionele mieliestreke van Chilumbi, Muyako, Zilitene, Mahundu, Ibbu, Mutikitila te besproei.
Die verskaffing van water sal ook die bekende Zambezi tilapia bewaar.
“Ons doen ’n beroep op die toepaslike ministeries om die gesprek oor die waterkanaal te hervat in die lig van die heersende droogte en om die jaarlikse vloedwater, wat in die vloedvlakte verlore gaan, op te gaar en te gebruik.”
Liswani het verder versoek dat die opdroging stroomop van die Kwandorivier ondersoek word om seker te maak geen aktiwiteite wat die vloei van die water stroomaf verminder, neem daar toe nie.
Die Kwandorivier voed die Lyambezimeer deur die Choberivier.
By die geleentheid het die hoofman ook sy onderdane bedank vir die vertroue en ondersteuning wat hulle in hom geplaas het as leier sedert hy die hoofmanskap in 1996 van sy oorlede broer, Joshua Mutwa MoraLiswani, oorgeneem het.
Hy sê baie het verander ten opsigte van ontwikkelingsprojekte en -programme wat skoon water, skole, paaie, gesondheidsentrums en die elektrifisering van die platteland in die onderskeie streke binne sy jurisdiksie insluit.
Liswani het gesê dat vooruitgang soos dié van die padnetwerke na die ooste van die vloedvlakte, baie waardeer word.
“Ek kyk terug na die laaste 20 kort jare, met diep en opregte dankbaarheid en waardering.”
Liswani het ook die verskillende tradisionele owerhede in die Zambezistreek versoek om saam te werk aan die maatskaplike vooruitgang van die gemeenskappe wat hulle lei.
“Ek vra vir groter eenheid en samewerking tussen al vier die tradisionele owerhede in die streek, veral op die vlak van die leiersforum. Net as ons saamwerk, sal ons die bose plaag van die toenemende stamtwis en skeiding kan bestry.”
Intussen het die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, gesê die seekoeie en krokodille is nie in onmiddellike gevaar nie, maar daar moet wel spoedig opgetree word.
Hy en sy afvaardiging het Saterdag die Bamunu kommunale bewaringsgebied besoek om die rivierkanaal tussen die Sibbinda- en Linyanti-kiesafdeling te besoek.
Shifeta sê voorlopige ondersoeke dui aan dat die kanaal vinnig besig is om op te droog, maar dit kan met ondergrondse water hervul word.
“Dit huidige situasie is dat die kanaal wat meer as 200 seekoeie en krokodille huisves, diep is, maar nie breed genoeg is om hulle almal te akkommodeer nie,” het die minister gesê.
- Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026