Man vas oor ivoor, diamante
'n Man is Saterdag omstreeks 03:00 met twee olifanttande en 58 ongeslypte diamante in sy besit in die Shinyungwe-nedersetting naby
Ndiyona in die Kanvango-Oosstreek in hegtenis geneem.
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag, duur die ondersoek nog voort.
Ndiyona in die Kanvango-Oosstreek in hegtenis geneem.
Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag, duur die ondersoek nog voort.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie