Man in rolstoel rig pleidooi

’n 58-jarige lorriebestuurder is in ’n padongeluk in 2000 beseer, wat hom aan ’n rolstoel gekluister het.
Ester Kamati
Ester Kamati op Otjiwarongo – Gedurende sy loopbaan as langafstand-vragmotorbestuurder het mnr. Gustav Kangandi (58) gereeld tussen Namibië en aangrensende buurlande gereis. All ...