Ma hof toe ná dwaalkoeël seun eis
’n Skoot wat ’n polisiebeampte glo in ’n nedersetting afgevuur het, het drie mense getref waar hulle in ’n sinkhuis gelê en slaap het.
Henriette Lamprecht – ’n Vrou van Katutura eis meer as N$3 miljoen van die Namibiese polisie. Die vrou en haar en seun is glo tydens ’n skietery deur ’n polisiesersant gew
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie