Lesersfoto's 8 September 2021

09 September 2021 | Lesersfotos
Bokwagter: “Ek was die naweek op ’n plaas in die Khomas Hochland waar ek ’n mak koedoekoei gesien het wat die bokke oppas. Elke oggend neem sy die bokke uit om te gaan wei en elke middag bring sy hulle weer terug kraal toe,” sê Edwin Pagel.

Ithaba: “Die luiperd is glad nie vriendelik nie,” sê Suzette Louw.

Hello: “Ek is Nelson, the Seagull,” sê JP van der Walt.

Help mekaar: “Wees vriendelik teenoor mekaar en deel,” sê Björn Basler.

Mooi: “Die lente is hier,” sê Marion.

Ou grote: Stephen Croucamp het die foto in Erindi geneem.

Maer: “Dit lyk asof hierdie sebra op ’n dieet is,” sê Edwin Pagel.

Soortgelyk

 

MIV/vigs die epidemie van ongelykhede

2 ure gelede | Gesondheid

MIV/Vigs bly die epidemie van ongelykhede. Elias Magosi, uitvoerende sekretaris van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) het op Wêreld Vigsdag wat globaal op 1 Desember herdenk...

Namibiër met Omicron: Kontakopsporing begin

12 ure gelede | Gesondheid

Ronelle Rademeyer - Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het reeds begin om die mense op te spoor met wie die Namibiese diplomaat wat...

Beleggingswet op ys … vir nou

12 ure gelede | Regering

Brigitte WeidlichDie minister van nywerheidsontwikkeling en handel, me. Lucia Iipumbu, het gistermiddag die konsepwet op die bevordering en fasilitering van beleggings in die parlement teruggetrek...

Somer, swem en lafenis

12 ure gelede | In beeld

Die munisipale swembad in Katutura en die een in Olympia is vanaf verlede Saterdag vir die publiek oop. Ingangsfooie by die swembaddens is N$10,50 vir...

Verdediging trap vas oor ‘geheime’

12 ure gelede | Ministeries

Augetto GraigDie ministerie van verdediging en veteranesake se boeke klop nie en die parlementêre staande komitee oor openbare rekeninge moes gister worstel om antwoorde uit...

Weer vir 1 Desember 2021

12 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm in die suidweste, maar elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot verspreide donderbuie in Otjozondjupa en Omaheke....

Geen keer aan brande

12 ure gelede | Ongelukke

Tanja BauseDie brand wat ’n week gelede by die Osona- militêre basis naby Okahandja begin het, het gister laat namiddag nog steeds in die berge...

Vroeë vakansie ná uitgelekte vraestelle

12 ure gelede | Ministeries

Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sê skole gaan vroeër sluit as wat aanvanklik aangekondig is, om streke in staat te stel om voor...

Namibiërs kan derde dosis Sinopharm kry

12 ure gelede | Gesondheid

Henriette LamprechtNamibiërs wat volledig met Sinopharm teen Covid-19 ingeënt is, kan nou vir ’n derde bykomende primêre dosis gaan. Die tydsverloop tussen die tweede en...