Lesersfoto's 7 Januarie 2022
Kleurvol: “’n Foto net voor ek en my vrou op ’n warmlugballonvaart oor die Namib vertrek het,” sê Edwin Pagel.
Kuns: “Ek het die foto op Aussenkehr naby die Oranjerivier geneem,” sê Margaret Munkanda.
Sanderig: “Agter die duine in Walvisbaai,” sê Koos Liebenberg.
Rustig: Elzevir Gelderbloem se foto van die Lüderitz-hawe.
Arendsblik: “Ons mooi Swakopmund,” sê Björn Basler.
Pienk: “Ek het die sonsondergang in Windhoek afgeneem,” sê Tersia Bredenkamp.
Vuur: Dirk Greeff het hierdie sonsondergang by die strandmeer in Walvisbaai geniet.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie