Lesersfoto's 7 Januarie 2021
Langnek: Gawie Koekemoer het die foto in Etosha geneem.
Trots: Jurgens Coetzee, 'n leerling in graad 10, neem graag foto' s van sy opkomende boerdery op Keetmanshoop.
Honger: “Voertyd op Guruchab,” sê Marlize Nel.
Twee vlieë: “Afkoel- en drinktyd,” sê Uwe Neustadt.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie