Lesersfoto's 13 April 2021
Moeg: “Keetmanshoop se hitte put mens en dier uit,” sê Candy.
Luilekker: “Dis soos die Maandagoggendslapie nog deur ons hondjie Coen geniet word,” sê Christel Vries.
Slim: “My hond koel af in die nat bedding en die koelte van die boom,” sê Helena Brenkman.
Wagters: “Miss Molly en Kitty Kat, die sitkameroppassers,” sê Juanita.
Lekker: “Ek staan in my kosbak en vreet,” sê Ripley.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie