Leserfoto's 20 April 2017
Leserfoto's 20 April 2017
Abraham Boepie: Die Gobabis”prawn” is deur Uwe Neustädt afgeneem.
Mooi: Elizma van der Westhuizen het dié Bosveldvisvanger in die Okavango afgeneem.
Sonvanger: Merkie weet hoe om sy pensie in die eerste sonstrale warm te maak, sê Tielman van Lill.
Klein: Manoch Kotzee het dié foto in sy tuin geneem.
Spring: Piet Visser het dié jong koedoe in die Mahangupark afgeneem.
Kolle: Pieter Oosthuizen het dié foto in die Onguma private natuurreservaat geneem.
Die einde: Gerda Wasserfall het dié uitgespoelde walvis langs die kus gekiek.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie