Leonard se video wen N$500
Die wenner van Namibia Media Holdings (NMH) se Woermann Brock Fun Holiday Moments-kompetisie is Leonard Vatilifa van Walvisbaai. Sy wenvideo van hom en 'n vriend wat in Desember die brander by Onafhanklikheidstrand by Kuisebmond geniet het, het aan hom die N$500-prysgeld besorg. NMH bedank graag almal wat in die pret gedeel het vir hul deelname aan die kompetisie. Foto Erongo
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie