Leerlinge en onderwysers weer deel van dag se nuwe gevalle
Leerlinge en onderwysers weer deel van dag se nuwe gevalle
18 February 2021 | Gesondheid
Uit die 240 nuwe gevalle wat vandag aangekondig is, is 93 leerlinge waarvan 52 van die senior sekondêre skool Uukulo in Omuthiya en 16 van die senior sekondêre skool Onesi in die Tsandi-distrik is. Drie onderwysers en agt gesondheidswerkers is ook deel van die nuwe gevalle.
Nog 136 mense het herstel wat die totaal op 35 576 en 'n herstelkoers van 94% te staan bring. Die aktiewe gevalle staan op 1 702 waarvan 104 in die hospitaal en 11 in intensiewesorgeenhede (ICU's) is. In Khomas is 33 in die hospitaal en tien in ICU, in Erongo 22 in die hospitaal en in Omusati 12.
Tot op hede is 288 074 weefselmonsters getoets, die Covid-19-verwante sterftesyfer staan op 394, 4 598 kontakte word gemonitor en 2 320 mense is in kwarantyn.

Soortgelyk
Vrou woon in haar motor by hospitaal
6 ure gelede | Mense
Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker
6 ure gelede | Vervoer
Ses damme voller as 100%
6 ure gelede | Weer
Weer vir 24 Februarie
6 ure gelede | Weer
'Swak bestuur rede vir Meatco se krisis'
6 ure gelede | Byvoegsels
Hof kry Heritage Health voor stok
6 ure gelede | Gesondheid
'IEB in nuwe formaat is hier om te bly'
6 ure gelede | Onderwys
#Indigiwalk Namibia in die pyplyn
6 ure gelede |
‘Geen personeel betrokke by stropery’
6 ure gelede | Ministeries
Kleinadvertensies