Lazarettstraat kry nuwe naam

31 May 2019 | Plaaslik
Tanja Bause



Lazarettstraat naby Ausspannplatz in Windhoek is na Julius K. Nyererestraat hernoem.

Nyerere was Tanzanië se president van 1964 tot 1985. Die hernoeming is deur Tanzanië se huidige president, mnr. John Magufuli, bygewoon wat tans op 'n twee dae lange staatsbesoek in Namibië is.

President Hage Geingob het gesê die straat is hernoem na 'n man wat instrumenteel in die bevryding­stryd was.

Die seremonie is ook deur mnr. Makongoro Nyerere, Julius Nyerere se seun, bygewoon. Volgens me. Lydia Amutenya, woordvoerder van Windhoek se munisipaliteit, was daar reeds 'n Julius Nyererestraat in Okuryangava in Katutura, maar die raad het besluit om dié straat ook te hernoem en Lazarettstraat eerder na Nyererestraat te hernoem.

“Sodra die nuwe voorgestelde naam vir daardie Julius Nyerere­straat aanvaar is, sal dit bekend gemaak word,” het sy gesê.

Soortgelyk

 

Hardap-sluise nóg groter getrek

2 dae gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Die Hardapdam se sluise is om 10:30 nóg groter oopgetrek sodat dit nou 300 m³ water per sekonde uitlaat – ‘n aanpassing...

La Niña skop dalk nóú in

2 dae gelede | Weer

Elvira Hattingh – Terwyl die weerkantoor ‘n weerwaak vir vandag vir wydverspreide donderbuie oor die westelike helfte van die binneland uitgereik het, meen ‘n weerkenner...

Selfdegeslaghuwelike ly neerlaag … vir nou

2 dae gelede | Howe

Jana-Mari Smith – Drie hoërhofregters het hulle gister sterk ten gunste van die wetlike erkenning van selfdegeslaghuwelike in Namibië uitgespreek, maar het nietemin die aansoeke...

Elisenheimrivier sleep motors weg

2 dae gelede | Weer

Augetto Graig – Die Elisenheimrivier het Woensdagaand motorvoertuie saamgesleep toe dit verby die Farmers Kitchen restaurant by Gastefarm Elisenheim oorstroom het. Me. Rentia van der...

Hardap loop gou vol

2 dae gelede | Weer

Elvira Hattingh – Die Hardapdam sou na verwagting laat gisteraand 70% van sy kapasiteit bereik, wat beteken dié suidedam se sluise sou oopgetrek moes word....

kykNET se ‘Wat Dit Vat’: Hier’s die kunstenaars

2 dae gelede | Byvoegsels

Dit was pret, dit was plesier en dit was ’n malligheid op note. Toe die briljante musikant en musiekvervaardiger Loki Rothman gesê het hy gaan...

Fees van klassieke musiek ten bate van kanker

2 dae gelede | Byvoegsels

Een van die mees begaafde pianiste in Namibië, Johann van der Merwe, bied môre (22 Januarie) 'n uitvoering aan om geld in te samel om...

Working with high standards of technology

2 dae gelede | Mense

Wetumwene Shikage Not expecting to find a smooth and easy way of work, Romario Arnat describes his working experience as an eye-opener as to how...

Taking steady growing curves

2 dae gelede | Mense

Wetumwene Shikage Timothy Olivier’s passion and dedication has been a key driver in his success not only within Old Mutual, but throughout his...