Landbank se resultate toon hoe sukkel boere
Dié SA bank sê hy bly trots op sy veerkragtigheid te midde van uitmergelende tye, maar die vure brand op verskeie fronte vir hom.
William Horne – Die Landbank se winste het meer as gehalveer weens die agteruitgang van landbou in Suid-Afrika.Die Landbank het Dinsdag sy finansiële resultate vir die boekjaar
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie