Kunene jubel oor reu00ebn, toeriste
Kunene jubel oor reu00ebn, toeriste

Kunene jubel oor reën, toeriste

Tanja Bause
Die mense in die Kunenestreek is dankbaar oor die reën wat hulle onlangs ontvang het. Dié twee vroue verkoop aandenkings aan toeriste langs die pad, maar weens die Covid-19-pandemie en ’n gebrek aan toeriste kon hulle nie ’n beduidende inkomste verlede jaar genereer nie.

Hulle staan langs die C35-hoofpad tussen Uis en Khorixas by die Ugabrivier. Die voortslepende droogte die afgelope sewe jaar het die mense se nood net vererger. Hulle is dankbaar vir die toeriste wat stadig maar seker begin terugkom en oor die reën wat geval het. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer