Krokodil val man aan
Die vierde krokodilaanval in die Zambezirivier in 'n kort tyd het 'n man se lewe by Impalila-eiland geëis.
Francoise Steynberg Omstanders het tevergeefs probeer om 'n 45-jarige man uit die kake van 'n krokodil in die Zambezirivier by Impalila-eiland te red. Volgens die Namibiese polisie
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie