Kragtige Kunene
Die Kunenerivier vloei tans die sterkste in die afgelope drie jaar teen sowat 553,80 m³ per sekonde by Ruacana. Terselfdertyd sê ’n kenner dis te vroeg om te sê of ’n efundja (vloed) vanjaar sal afkom, maar dinge “kan interessant raak” met sommige oshanas (poele) by Omadhiya en Oponono wat reeds water hou. Lees meer op bladsy 3.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie