Krag vir hoofstad se randgemeenskappe

Stad Windhoek se plan om elke jaar 1 200 huise in informele nedersettings aan die kragnetwerk te koppel, het ’n hupstoot gekry.
Augetto Graig
Augetto Graig – Danksy ’n skenking deur NamPower aan die Windhoekse munisipaliteit (CoW) ter waarde van N$15,5 miljoen sal 1 000 huishoudings in randgemeenskappe eersdaags aan die nasionale kragnetwerk gekoppel word.

Met die skenking sal 1 000 huisgesinne in die aande tuis ’n lig kan aanskakel, selfone laai en met elektriese oonde kos kan kook.

Die nasionale kragverskaffer het Donderdag topbestuur en beamptes van die hoofstad se munisipaliteit by hul hoofkantoor verwelkom om die ooreenkoms te onderteken.

Mnr. Kahenge Simson Haulofu, NamPower se uitvoerende hoof, het by die geleentheid gesê NamPower is nie meer die kragverskaffer binne munisipale grense nie, wat die skenking merkwaardig maak, aangesien spesiale toestemming van die NamPower-raad benodig is.

“Die ooreenkoms dui die begin van die verskaffing van elektrisiteit aan huishoudings in randgebiede. Die projek is in lyn met Stad Windhoek se vyfjaarplan,” sê hy.

Mnr. Robert Kahimise, Windhoek-munisipaliteit se uitvoerende hoof, sê die munisipaliteit beplan om elke jaar 1 200 huise aan die kragnetwerk te koppel deur die uitvoering van hul vyfjaarplan. Die plan, wat in 2018 voorgestel is, het reeds elektrisiteit aan 1 200 huishoudings in randgemeenskappe verskaf, en volgens Kahimise is kontrakteurs reeds aangestel om elektrisiteit aan ’n bykomende 1 200 huise in hierdie finansiele te voorsien.

“Die ministerie van myne en energie, verantwoordelik vir die verskaffing van elektrisiteit op die platteland, het die groeiende aantal huise in randgemeenskappe opgemerk. ’n Studie deur die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) in 2015 het meer as 73 000 van hierdie huisstrukture binne die grense van dorpe en munisipaliteite geïdentifiseer. Dit het ook aangedui die meerderheid van hierdie huisgesinne baat nie uit enige ander kragvoorsieningsprogramme nie,” sê hy.

Die meerderheid van die 73 000 huise was binne Windhoek se grense, sê hy.

Die CoW het nege nedersettings geïdentifiseer waar huise aan die kragnetwerk gekoppel gaan word. In Babylon sal 100 huise krag ontvang, 200 huise in Havana uitbreiding 1, 100 in Havana uitbreiding 3, 100 in Havana self, 100 in Okahandja Park, 100 by One Nation, in Ongulumbashe 100 en nog 200 in Otjomuise uitbreidings 6 en 7.

Medium tot lae spanningsnetwerke en straatligte sal opgerig word en individuele huise sal van elektrisiteit voorsien word en voorafbetaalde meters ontvang, sê hy.

“Ons verwag om teen einde Augustus met die werk te begin, solank daar geen vertragings is gedurende die Covid-19-regulasies se oorgangsfases nie,” sê hy.

Volgens mnr. O’Brien Hekandjo, die hoofstad se strategiese uitvoerende hoof vir elektrisiteit, is die gemeenskappe wat uit die ontwikkeling sal baat die mense wat naby ’n bestaande kraginfrastruktuur woon, wat aansoek gedoen het vir okkupasiereg en die lengte van hul verblyf word ook in ag geneem.

Voorkeur sal ook gegee word aan gebiede waar onwettige kragkoppelings toeneem, sê hy.

Volgens Kahimise is onwettige kragverbruik aan die toeneem waar inwoners naby bestaande kraginfrastruktuur woon.

“As ons ons doelwitte bereik, sal ons uiteindelik hierdie praktyk uitskakel. Natuurlik ken ons ons mense en soos jy een kwessie afhandel, skep hulle die volgende kwelpunt weens die groot agterstand in kragvoorsiening,” sê hy.

Volgens die uitvoerende hoof het die agterstand onwettige ‘superverkopers’ geskep.

“Mense maak duisende dollars omdat die aanvraag daar is. Ons verwyder hierdie agente, maar die probleem in Windhoek is dat hulle oornag die kabels vervang wat ons verwyder. Ons probeer met wetstoepassing die situasie beredder, maar die oplossing is eenvoudig: Gee die mense krag,” sê hy. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026