Kosmandjie 50% duurder in ses jaar
Kosmandjie 50% duurder in ses jaar

Kosmandjie 50% duurder in ses jaar

Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy - Die prys van ‘n maandelikse kosmandjie met 16 basiese items soos brood, vleis, mieliemeel, groente en melk het sedert 2010 met 50% of meer as N$360 gestyg, luidens die jongste First Capital Food Price Monitor.
In Januarie 2016 het dié mandjie die Namibiese verbruiker N$969,10 gekos. In Januarie vanjaar het dit hom N$1 092,17 uit die sak gejaag. In Desember 2010 het die verbruiker N$728 vir dieselfde mandjie betaal.
Meer hieroor môre in Die Mark.

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer