Kora-hofsaak se einde in sig
Die Namibiese Toerismeraad het Mundial Telecom Sarl, mnre. Ernest Adjovi en Tonata Shiimi reeds in September 2016 gedagvaar.
Ellanie Smit – Die hofsaak aangaande die Kora Afrika-musiektoekennings handel oor een van die mees verreikende misbruike van 'n Namibiese openbare entiteit deur 'n buitelandse
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie