Koningin se stafresies
Yochanaan Coetzee - Die Britse Koningin se staf ter voorbereiding van die Statebondspele in Australië het vanoggend by die VN Huis in Windhoek aangekom.
Ons eie Olimpiese atleet Helalia Johannes het die eer gehad om dit eerste in Namibië te dra in die stafresies wat in lande plaasvind wat aan die Statebond behoort.
Foto Yochanaan Coetzee
Ons eie Olimpiese atleet Helalia Johannes het die eer gehad om dit eerste in Namibië te dra in die stafresies wat in lande plaasvind wat aan die Statebond behoort.
Foto Yochanaan Coetzee
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie