Kongokoors bevestig
'n Man van 'n nedersetting naby Gobabis het in die Windhoek Sentrale Hospitaal positief vir Kongokoors getoets.
Die man is volgens dr. David Uirab verlede Donderdag opgeneem, nadat hy aanvanklik in die staatshospitaal op Gobabis behandel is. Sy toestand is bestendig. Individue wat met hom kontak gehad het, word dopgehou.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie