Komeet Atlas bring dalk skouspel
Hoewel sterrekundiges skepties is oor of C2019 Y4 ons son se hitte sal oorleef, meen hulle die komeet kan een van die helderstes in jare wees om te sien.
Elvira Hattingh - Namibiërs sal moontlik van die tweede helfte van Mei af soggens en voor sonsonder die helder Atlas-komeet kan sien.Dis nou mits dié besoeker vanuit die buitenst
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie