Koebaai, vakansie
By die Mole op Swakopmund was die strand die afgelope feesseisoen met sonsoekers volgepak. Vakansiegangers begin egter nou huiswaarts keer met die skole wat volgende week weer begin. Republikein wens sy lesers 'n veilige reis terug toe. Moenie drink en bestuur of roekeloos bestuur nie. Foto Adolf Kaure
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie