Kletskompas videokompetisie 2021 – Week 2

23 September 2021 | Gebeure
SMS vir jou gunsteling video en wen leserspryse ter waarde van N$25 000.
WhatsApp jou video na 0811 7000 10 om deel te neem en wen pryse ter waarde van N$50 000.

Die video wat die meeste stemme in elke afdeling ontvang, vorder na die uitkloprondte vir September.

INSKRYWINGS
Video’s moet nie langer as ‘n minuut wees nie en kan tot 2019 terugdateer.

Week 2 se finaliste: Helene Fouche, Barend Booysen, Tanya Knüffel, Kerstin Urban, Christa-Marie Swanepoel-Krüger, Regina Majiedt, Botha Ellis, Junita Tietz, Chantel Carstens, Bre-Ann Jenkins, Rozelle Eiman

HOE OM TE STEM
SMS “video” en die nommer van die video waarvoor jy stem (bv. A1) na 51500.
Elke SMS kos N$3. Maksimum 10 SMS’e per nommer.
Die sluitingsdatum vir die week is Sondag 26 September 2021
* SMS-lyn slegs aktief in Namibië

Skakel elke weeksdag om 11:00 op Republikein se Facebook-blad in op #Kletskompas om nuwe bydraes te sien.

#Kletsvideo #Gondwana #DStv #Homecorp #WoermannBrock #Wenners #OneUpTwo

Soortgelyk

 

Vier sterftes, 25 nuwe gevalle

6 ure gelede | Gesondheid

Die Covid-sterftes styg met vier (een tuissterfte) tot 3 538. Gister is 25 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 2,2%. Dit sluit drie leerlinge,...

PAS IN: Drie uit ses skuldig aan moord

10 ure gelede | Howe

‘n Vrou wat ‘n groep mans betaal het om haar man te vermoor, is vandag in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind aan moord.Die oorledene...

MTC en regering gaan saamwerk om inentings teen Covid...

11 ure gelede | Gesondheid

'n Inisiatief tussen die regering en die mobiele telekommunikasiemaatskappy MTC, “Namibia VaxUP081 Incentive", gaan inwoners vergoed wat hul eerste dosis entstof teen Covid-19 ontvang. Volgens...

Net 14,2% van bevolking ten volle ingeënt

11 ure gelede | Gesondheid

Terwyl Namibië se doelwit was om 750 000 van die land se 1,5 miljoen geoormerkte persone vir immunisering teen Donderdag in te ent, het net...

Aandklokreël opgehef

12 ure gelede | Regering

President Hage Geingob het die aandklokreël amptelik as deel van die nuwe Covid-19-regulasies opgehef. Openbare byeenkomste kan deur 200 persone bygewoon word, so ook dieselfde...

Tweede lugmagongeluk binne enkele weke

23 ure gelede | Ongelukke

Tunohole Mungoba en Ellanie Smit‘n F-7 vegvliegtuig van die Namibiese lugmag het vroeër vandag by die Ondangwa-lughawe neergestort.Die weermag het joernaliste wat kort na die...

Creativity and mental health: Where do we overstep

23 ure gelede | Gesondheid

Kalistu R Mukoroli, PR and brand strategistWe tend to preach about being creative, but isn’t this contributing to mental health issues? Creative people always push...

Tourism mogul driven by passion

23 ure gelede | Toerisme

Iréne-Mari van der Walt Part-owner of Swakop Cycle Tours Paul Ndjambula says despite his business being conceptualised during his time as an intern, it took...

Kalahari se water in die gedrang

23 ure gelede | Omgewing

Frank Steffen en Brigitte Weidlich – “Dit mag eenvoudig nie gebeur nie! Maak nie saak hoe jy uitloogproses benader nie, hierdie unieke kom sal onvermydelik...