Kleintjies terug skool toe
Leerlinge vanaf graad 0 tot 3 het gister weer vir aangesig tot aangesig onderrig teruggekeer met leerlinge en onderwysers wat opgewonde was om weer by die skool te wees. Die My Zone-span het vier laerskole in Windhoek besoek om te sien hoe gereed die skole is. Lees die berig op bl. 2. Foto Justicia Shipena
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie