Kleiner span takel streeklande binnekort

Namibië het verlede jaar in hul tuiswaters 'n hoë standaard gestel, maar dié keer is hulle op toer.
Die Namibiese Amateur Swem­unie (NASU) het sy span aangekondig wat vandeesmaand die res van Suider-Afrika by die 2020 CANA Streek 4-kampioenskap in Gaborone, Botswana gaan uitdaag
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer