Klagte teen betogers laat vaar

Die aanklaer-generaal het besluit dat geen vervolging nodig is van die gearresteerde betogers teen geslagsgeweld nie.
Augetto Graig
Augetto GraigDie aanklaer-generaal (AG), me. Martha Imalwa, het besluit om alle klagte teen betogers teen geslagsgeweld te laat vaar en al 23 betrokke jong Namibiese vroue en mans
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer