Kersvader besoek Ivoorkus
'n Man geklee in 'n Kersvader-uitrusting saam met Ivoorkus se eerste dame, Dominique Ouattara (links van die Kersboom), en kinders by die presidentspaleis in Abidjan tydens 'n geleentheid wat deur die Stigting vir Kinders in Afrika gereël is. Geskenke is aan meer as 3 000 kinders uitgedeel. Die presidentsvrou, wat ook die president van die stigting is, het die geleentheid gereël waar kinders in die sorg van 16 nie-regeringsinstansies die geleentheid gekry het om Kersfees te vier. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie