Katrina-verhoor hervat 1 April
Denver Kisting – Die korrupsieverhoor van die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa, is vanoggend tot 1 April verdaag.
Die verhoor is tot 5 April op die hoërhofrol.
Hanse-Himarwa het glo in Desember 2014 toe sy die goewerneur van die Hardapstreek was, laat peuter aan ’n lys van begunstigdes van die massabehuisingskema.
Dié beweerde gedrag het haar in die bekuldigdebank laat beland.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie