Kalender 22 Junie

Nou aan die gang

» Sokkerkoors loop hoog by die Franko-Namibiese Kultuursentrum (FNCC). Vanjaar kan jy die Wêreldbeker-sokkertoernooi in hul fliekteater kyk. Wees deel van die sokkergees en geniet wedstryde op die grootskerm. Besoek die FNCC se Facebook-blad vir wedstrydtye en -datums.

» Aandag alle boekwurms! Die Namibiese Wetenskaplike Vereniging bied vandag weer hul gewilde vlooimark aan. Wat die vlooimark hierdie keer anders as vorige kere maak, is dat slegs boeke beskikbaar sal wees: ou boeke, nuwe boeke, akademiese werke en meer. Die mark begin om 08:00 by die Namibiese Wetenskaplike Vereniging se hoofkantoor in die hoofstad.

» Die Vleisfees vind môre om 09:00 by die Khomasdal-stadion plaas. Hierdie fees is 'n gemeenskapsgebaseerde gesinsgeleentheid met topklas Suid-Afrikaanse en Namibiese vermaak, 'n motorskou, slaghuis en verskillende kosstalletjies wat alle kulture verteenwoordig. Volwassenes én kinders sal vermaak word. Kaartjies is by www.today.com.na/events, PayToday en Airtime City-kiosks beskikbaar.

» Walvisbaaiers kan gereed maak vir nog ’n heerlike Lagoon Park-gesinsmark. Hierdie lieflike kuier- en eetgeleentheid vind Sondag om 09:00 by Lagoon Park plaas en die tema is “Classics in June”. Plaaslike vermaak, handegemaakte goedere en kos sal beskikbaar wees. Onthou, die winter kan knyp, so neem ’n kombers en ekstra jas saam. Toegang is gratis.

» Sluit Sondag by die Groen Sentrum op Swakopmund se maandelikse Sondagmark, ’n Woelige gemeenskap en gesinsmark. Dit is die perfekste buitelug geleentheid en daar is pret vir die hele gesin, met 'n aangename omgewing, 'n goeie atmosfeer. Jy kan onder meer kuns, handgemaakte geskenke, 'n paar vlooimarkstalletjies, kos, ligte drankies en lekkernye tydens die mark ganiet. Besoek www.whatsonnamibia.com vir verder inligting.

Maandag

» Die internasionaal bekende kunstenaar Birgitta Volz is in Namibië om haar ou vriend en reisboekskrywer, Konny von Schmettau, met haar liefdadigheid in die Noorde as 'n "Artist for Charity" te help. Die beroemde Baobab met David Livingstone se handtekening vanaf 1851 op sy bas, wat in die gebied van Sangwali, Zambezi-streek groei, word deur Birgitta Volz uitgedruk. In Augustus 2016 het 'n ekspedisiespan die verborge en lank vergete handtekening in die 3000-jaar-oue boom genaamd Livingstone's Baobab herontdek. Birgitta Volz, wat uit Neurenberg, Suid-Duitsland woon, woon sedert 15 jaar in die suide van Indië in die internasionale gemeenskap van Auroville en as kunstenaar werk met bas-drukke, 'n unieke tegniek in die wêreld. Birgitta Volz sal die uitslae van haar werk in Namibië op die FNCC Simon Lumbu Gallery in Windhoek wys, waar die ambassadeur van die Europese Unie in Windhoek, Jana Hybaskova, Birgitta se werk sal bekendstel. Die uistalling is tans by die FNCC te sien en is oop tot 6 Julie.



Dinsdag

» Sakeus Nghitungumbala, 'n MH-student aan die Internasionale Universiteit van Namibië, gebruik sy begrip van die mensdom om illustrasies van "swart meisie magie" met Adobe Photoshop as sy medium te skep. Sy kunswerk verteenwoordig die "jong swart meisies" en hy gebruik hierdie uitdrukking as 'n eerbetoon aan die vroue. Hy werk om die samelewing bloot te stel aan die pragtige "swart" inhoud deur sy skeppings. Die uistalling open vandag om 17:30 by die FNCC en die toegang is gratis.

» Dinsdag is karaoke-aand by die Boiler Room by die Warehouse-teater. Dit begin om 20:00 en hou tot laataand aan. Toegang is gratis. Drankies is by die kroeg en etes by die restaurant beskikbaar.

» Fotografiedosent Djunior Svane bied werkwinkels in digitale fotografie vir beginner- en gevorderde studente aan. Vir meer inligting, skakel Djunior by 081 245 2279.

» Die Woermannhaus galery op Swakop bied boed met trots hul volgende groepuistalling aan getiteld"Swakop Kaleidoskoop". Hierdie uitstalling handel oor alles Swakopmund en bied ‘n kleurvolle blik op die kusdorp aan. Die uistalling is oop tot 30 Junie.



Woensdag

» Die Nasionale kunsgalery van Namibië (NAGN) kondig met trots die uitstalling Tulipamwe 2018 aan. 'n Uitstalling van kunswerke deur internasionale, SAOG en Namibiese kunstenaars wat van vandag tot 14 Julie 2018 in die galery te sien sal wees. Dit is 24 jaar sedert die eerste Tulipamwe-uistalling bekend gestel is en die gees van samesyn gaan voort. Die 2018-uitgawe van die Tulipamwe het 26 kunstenaars uit 6 lande bymekaar gebring om te skep, te leer en met mekaar te deel. Vir verdere inligting besoek die NAGN se webtuiste.

» Drum Café Namibia, in samewerking met Joe's Beerhouse, bied elke Woensdag van 18:00 tot 19:00 ’n openbare tromslaansessie in die boma by Joe’s aan. Almal is welkom. ’n Beperkte aantal djembe-tromme word voorsien, maar entoesiastiese tromslaners word aangemoedig om hul eie tromme saam te bring. Die sessies is gratis, maar donasies is welkom.

Donderdag

» Die uitstalling Perspective, wat vandag by die Nasionale kunsgalery van Namibië open, sal foto’s van argitektuur deur die internasionaal bekende fotograaf Helga Kohl vier. Die meeste van die werke sal vir die eerste keer uitgestal word. Hierdie uitstalling sal van besondere opvoedkundige waarde wees aangesien daar 'n aantal opstelle sowel as 'n video oor die kunstenaar sal wees. Daarbenewens gee Helga Kohl haar werk aan groepe studente met belangstelling in fotografie, kuns en argitektuur. Hierdie uitstalling het twee reeks foto's van spookdorpe aan die Atlantiese Kus van Namibië en werk aan kontemporêre argitektuur. Besoek die uitstalling om te sien hoe Kolmanskop haar siel aangeraak het en die spookagtige beelde van geboue wat deur wind, sout en sand in Elizabeth Bay verouder word. Windhoek tot abstrakte ontwerpe en visioene van lig, water en lug. Die uistalling is oop tot 14 Julie.

»



» Die Jazz Etcetera-geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag tussen 19:00 en 21:30 plaas en toegang is gratis. Die konserte is oop vir almal.

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026