Kajak-avontuur op die Oranje
Twee Namibiese jong mans het 61 dae en 2 055 km op die Oranjerivier geroei om navorsing te doen.
Francoise Steynberg - Twee jong avontuurlustige Namibiese studente het 'n avontuur van 'n leeftyd ervaar toe hulle in kajakke 2 055 km van Lesotho af tot by die Atlantiese Oseaan i
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie