Kabinetskuiwe
Visepresident Nickey Iyambo tree af en mnr. Nangolo Mbumba neem sy plek in.
Mnr. Immanuel Ngatjizeko word die minister van presidensiële aangeleenthede, terwyl mnr. Frans Kapofi die nuwe minister van binnelandse sake en immigrasie is.
Mnr. Tom Alweendo word geskuif na die myne en energie-portefeulje en dr. Albert Kawana is die nuwe prokureur-generaal.
Mnr. Sacky Shanghala word die nuwe minister van justisie.
Landbouminister mnr. John Mutorwa skuif na werke en vervoer, en mnr. Alpheus !Naruseb skuif in sy plek in.
Mnr. Tjekero Tweya skuif na nywerheidsontwikkeling, handel en SME-ontwikkeling.
Mnr. Obeth Kandjoze is die nuwe direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie en minister van nasionale beplanning.
Die nuwe minister van inligting en kommunikasietegnologie is mnr. Stanley Simataa;
mnr. Peya Mushelenga word die nuwe minister van stedelike en landelike ontwikkeling; en
mnr. Erastus Utoni sal by die ministerie van jeug, sport en nasionale diens die leisels hou.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie