Jou Explora is waarskynlik oud
Die nuwe dekodeerder benodig minder kabels, maar sal werk op enige bestaande skottel solank dit met ’n spesiale ogie toegerus is.
Petrus Malherbe – DStv het stil-stil ’n nuwe Explora-dekodeerder beskikbaar gestel, maar hy verskil nie noemenswaardig van die vorige een nie.Die Explora 3A is sedert einde Nov
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie