Inwoners wes van die spoorlyn op Mariental se name, nommers gevra
Die Mariental-munisipaliteit het inwoners wes van die spoorlyn versoek om hul name en selfoonnommers aan die munisipaliteit te verskaf. Dit is volgens 'n verklaring om te verseker hulle ontvang die korrekte inligting oor die Hardapdam. Volgens die verklaring sal 'n register hiervoor by die hoofkantoor van die munisipaliteit beskikbaar wees.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie