Invalshoek - Waardeer ons onderwysers
Invalshoek - Waardeer ons onderwysers

Invalshoek - Waardeer ons onderwysers

Rudi Koekemoer
Rudi Koekemoer - Ek het op Donderdag 5 Oktober 2017 om 06:30 voor die spieël gestaan, my goue das geknoop en vir ‘n oomblik gedink aan die afgelope 24 uur waartydens ek ‘n afskeidstoespraak vir graad 12-leerlinge aan ‘n private skool moes voorberei.

Ek het baie introspeksie gedoen om ‘n relevante en inspirerende boodskap te skryf.

Die verrigtinge het om 08:15 begin met die leerlinge wat in hulle togas, op die maat van "Chariots of Fire", die saal binnegestap en op die verhoog gaan sit het. Ek was die ene hoendervleis; van kop tot tone!

My toespraak is heel goed ontvang, indien ek die gehoor se handeklap as maatstaf kan neem, maar dit was nie die hoogtepunt van die byeenkoms nie. Verskeie ander toesprake het gevolg, waarna die leerlinge die geleentheid gehad het om vir elke graad 12-onderwyser wat saam met hulle hierdie pad gestap het – somtyds deur duwweltjies – ‘n spesiale boodskap te lewer.

Dit was die hoogtepunt vir my.

Die volwassenheid en selfvertroue van die skoolverlaters het my stomgeslaan, asook die boodskappe wat uit die diepte van hulle harte gekom het. Daar was later nie ‘n droë oog in die saal nie. Selfs die mansonderwysers kon die trane nie keer nie.

Die sluise was oopgetrek en ek moes in ‘n stadium eers afbuk om iets onder my stoel op te tel. . .

Ek het al verskeie sulke seremonies bygewoon, maar hierdie was ‘n buitengewoon emosionele geleentheid. Ek het by myself gedink: “Dit is omdat hierdie kinders opregte hartdinge praat en nie kopdinge nie.”

Hulle het staaltjies van onderwysers vertel wat my opnuut die belangrike rol laat besef het wat ‘n onderwyser in die lewe van ‘n kind speel. Ek is seker baie onderwysers was verras deur van die staaltjies, want mens verwag dalk nie dat kinders hierdie dinge sal onthou nie.

Die sosiale wetenskappe beskik oor ‘n magdom navorsingsbevindings oor die vormingsjare van ‘n kind. Rolmodelle in ‘n kind se lewe het ‘n impak op ‘n kind se vorming tot op die ouderdom van 12 jaar. Algemene ervarings en omstandighede waarin die kind hom of haar bevind ná die ouderdom van agt het ook ‘n blywende impak op gedrag.

Ons gedrag word gevorm deur die loop van ons lewens, maar die boompie word in die vormingsjare gebuig word. Ironies is dit juis gedurende hierdie jare dat die meeste ouers die mees produktiewe stadium van hul beroepslewens beleef. Daarom word hul kinders vir die grootste deel van die dag (en jaar) aan onderwysers toevertrou.

Soggens vroeg staan ons op, die kinders kry ontbyt en word dan by die skool afgelaai. Hulle word voor middagete opgelaai en in die middag spandeer hulle tyd by buitemuurse aktiwiteite. Oor naweke word daar op sport- en kultuuruitstappies gegaan en voor ouers hulle oë uitvee, het 12 jaar verby gevlieg en staan ‘n jong volwassene op die drumpel van groot lewensbesluite.

Dit is juis onderwysers wat baie persoonlik betrokke is by elke fase van die emosionele, maatskaplike en fisieke ontwikkeling van die kind, maar in die meeste gevalle ken ouers nie eers die onderwysers wat hul kind se hand geneem en saam met hom of haar deur hierdie fases gestap het nie. Inteendeel, ouers kritiseer dikwels onderwysers en besef nie dat hulle eintlik deel van die uitgebreide gesin is nie. Hulle vorm saam die kind.

Sedert 1994 is die 5de Oktober wêreldwyd Onderwysersdag. Die dag het sy ontstaan te danke aan ‘n spesiale ooreenkoms wat in 1966 tussen Unesco en die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) gesluit is om die status van onderwysers te erken. Die tema vir 2017 is “Teaching in Freedom, Empowering Teachers”. Eintlik is die dag ‘n vakansiedag vir onderwysers, maar hier het onderwysers deelgeneem aan ‘n seremonie ter ere van ons kinders.

Ons moet die moeite doen om ons kinders se onderwysers te leer ken en die vrymoedigheid hê om met hulle oor ons kinders te gesels. Ons moet nooit sleg praat van hulle in geselskap nie. Ons moet onderwysers erkenning gee vir die onselfsugtige roeping waartoe hulle hulself verbind om ons kinders te help vorm.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 339.75/OZ UP +0.39% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.50% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.94/BBP UP +0.05% | Platinum US$ 912.03/OZ DOWN -0.0042 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 339.75/OZ UP +0.39% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.50% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.94/BBP UP +0.05% | Platinum US$ 912.03/OZ DOWN -0.0042