Invalshoek - Tendense in godsdiens
Invalshoek - Tendense in godsdiens

Invalshoek - Tendense in godsdiens

Rudi Koekemoer
Rudi Koekemoer - Ek het weer Sondag in die kerk opgelet hoe min jongmense teenwoordig was in vergelyking met die oues van dae.

Daar is natuurlik goeie redes daarvoor, soos jongmense wat studeer by verskeie universiteite in Suider-Afrika en jong werkendes wat baie moet reis vir werk. Navorsing het egter reeds bewyse opgelewer dat die jonger generasies minder kerk bywoon, en selfs afsydig staan teenoor godsdiens. Naas die bywoning van eredienste, wat kommerwekkend is, is godsdienstige opvattings ook besig om te verander.

Die Pew Research Centre in Washington het in April 2017 navorsing gepubliseer oor godsdienstige tendense en voorspellings gemaak gebaseer op statistiese bevindinge.

Christene het in 2015 sowat 31 persent van die wêreld se 7,35 miljard mense uitgemaak, terwyl Moslems 24 persent, Hindoes 15 persent, Boeddhiste 7 persent, nie-geloofsverbinde mense (“afsydiges”) 16 persent en al die ander kleiner gelowe die balans van 7 persent opgemaak het.

Hulle voorspel egter dat Moslem-geboortes teen die jaar 2035 sowat 225 miljoen (213 miljoen in 2015) teenoor Christen-geboortes van 224 miljoen (223 miljoen in 2015) gaan beloop. Gedurende die periode 2010-2015 was 31 persent van alle babas wat wêreldwyd gebore is, Moslem-babas.

Daar word voorspel dat daar in die periode 2055 tot 2060 sowat 232 miljoen Moslem-babas teenoor 226 miljoen Christen-babas gebore sal word. Dit is 6 miljoen meer Moslem- as Christen-babas.

Daar is verskeie redes hiervoor, soos dat die gemiddelde volgeling van die Moslem-geloof 24 jaar oud is en dat vrouens gemiddeld 2,9 kinders baar, teenoor die 2,6 kinders onder Christene en 2,3 kinders onder die Hindoe en Joodse gelowe. Die res van die wêreldgelowe is ver onder die wêreld se gemiddeld van 2,4 kinders per vrou. Dus is Moslem vrouens jonk en vrugbaar, wat bevolkingsaanwas onder hierdie geloof eksponensieel laat toeneem.

Die gemiddelde ouderdom van Christene is 30 jaar; dieselfde as die gemiddelde ouderdom van die wêreldbevolking. Sterftes onder Christene in Europa oorskry geboortes.

Die geboortes onder Christene was 33 persent gedurende die periode 2010 tot 2015 terwyl die sterftesyfer 37 persent beloop het. Dit beteken negatiewe groei, terwyl die geboortes onder Moslems 31 persent was met ‘n lae sterftesyfer van 21 persent. Dus ervaar die Moslem-gemeenskap ‘n noemenswaardige bevolkingsaanwas.

Die voorspelling is dat die geboortesyfer onder Christene in die periode 2055 tot 2060 35 persent en die sterftesyfer 36 persent gaan beloop terwyl Moslems se geboortes 31 persent en sterftes 25 persent gaan wees. Die voorspelling is dat teen die jaar 2060 Moslems sowat 3 miljard (31 persent) en Christene 3,1 miljard (32 persent) van die wêreldbevolking sal uitmaak.

‘n Interessante bevinding is die tendens van mense wat “migreer” na die nie-geloofsverbinde oortuigings die meeste onder Christene voorkom.

In Afrika benede die Sahara sal die Christen-geloof volgens navorsing eksponensieel groei; van 26 persent in 2015 tot 42 persent in 2060. 'n Beraamde 27 persent van die wêreld se Moslembevolking sal in die gebied woon.

Moslem-getalle is egter besig om af te neem in Asië, met ‘n voorspelde vermindering van die huidige 61 persent tot 50 persent in 2060.

Ons moet die impak van die ouerhuis nie onderskat nie. Dit beteken dat ouers hulle geestelike plig moet besef en nakom deur die voorbeeld te stel van geloofsuitlewing. Ouers kan nie lou-warm wees en apaties staan teenoor geloof nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 337.40/OZ UP +0.29% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.47% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.92/BBP UP +0.03% | Platinum US$ 910.95/OZ DOWN -0.0054 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.46 | EUR to NAD 20.12 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.81 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.81 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 337.40/OZ UP +0.29% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.47% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.92/BBP UP +0.03% | Platinum US$ 910.95/OZ DOWN -0.0054