Internasionale fees sorg vir kusmakietie
Leandrea Louw - Die eerste Namibiese Strand- en Kultuurfees het die naweek plaasgevind. Plaaslike en internasionale musikante en DJ's het tydens dié fees van twee dae opgetree. Dit het ook met 'n speelpark vir kinders, kosstalletjies en 'n verbruiker-ekspo gespog.
Op Oukersdag het die geleentheid min aftrek geniet, aangesien dit met die “House Festival” op Swakopmund en die Kersmusiekfees op Walvisbaai gebots het. Op Kersdag het bywoning wel geleidelik toegeneem.
Die fees is deur Flying Promotions aangebied.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie