Inspeksies op casino's en dobbelhuise kom
Inspeksies op casino's en dobbelhuise kom

Inspeksies op casino's en dobbelhuise kom

Francoise Steynberg
Die ministerie van die omgewing en toerisme het in 'n mediaverklaring aangekondig dat landwye inspeksies op casino's en dobbelhuise van stapel gestuur gaan word.

Inspeksies het Maandag reeds in Windhoek begin en sal na die res van die land uitgebrei word.

Dit volg ná 'n hoërhofbevel aan die ministerie om volgens die wet op casino's en dobbelhuise inspekteurs aan te stel.

"Ons teikens is spesifiek akkommodasiegeriewe, casino's en dobbelhuise, sjebeens, kroeë en cuca-winkels. Geen dobbelmasjiene sal gekonfiskeer word nie," het die woordvoerder van die ministerie, mnr. Romeo Muyunda, gesê.

"Inspekteurs is staatsamptenare, sal in staatsvoertuie reis en moet te alle tye hul aanstellingsbriewe en identifikasiedokumente toon."

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!