Indonesiese ekspo tot 10 Junie
Die ambassade van Indonesië en die Namibia Craft Centre se Omba-galery het kragte saamgespan om vanaf 28 Mei tot 10 Junie ’n bemarkingsekspo vir klein- en mediumgrootte Indonesiese sakeondernemings aan te bied. Verskeie items soos juwele, bykomstighede, skoene, kuns en nog vele meer sal te koop wees.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie