hoërhof in Kenia wil meer vroue in hul parlement hê
Kenia se hoërhof het Woensdag die parlement in Nairobi 60 dae gegee om wetgewing te aanvaar wat dit verpligtend sal maak om meer vroulike wetgewers te hê. Indien die parlement dit nie doen nie, sal dit ontbind word. Die 2010-grondwet vereis dat nie meer as twee derdes van wetgewers mans mag wees nie. Dit is destyds as 'n groot stap vorentoe vir vroueregte beskou. Foto Nampa/AFP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie