Hoop in 'n bondeltjie liefde
Hope, die bobbejaan wat in 2016 in die nuus was nadat sy in Windhoek erg mishandel is, het ma geword. Ná sy gered is, het sy 'n tuiste op N/a'an ku sê gevind waar sy geleidelik genees het en vriende met ander bobbejane gemaak het. Ma en baba is verlede week vir die eerste keer opgemerk. Lees storie op bl. 2. Foto N/a'an ku sê
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie