Honderde onwettige vuurwapens ingehandig
Die Namibiese polisie het 'n vorderingsverslag uitgereik oor amnestie vir onwettige vuurwapens, ammunisie en plofstof wat reeds ingehandig is.
Volgens adj.komm. Edwin Kanguatjivi, die polisie se kommunikasiehoof, is altesaam 1 170 vuurwapens, 95 824 ammunisie en 81 plofstofeenhede tussen 18 Augustus 2016 en 18 Januarie vanjaar ingehandig.
Hy moedig lede van die publiek aan om steeds alle onwettige vuurwapens in hul besit by die naaste polisiekantoor in te handig.
Vir meer inligting, skakel adj.komm. Ignatius Nangombe by 081 336 7330.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie