Hof: Stop uitdeel van erwe
Jacqueline Louw - Die Hoërhof het vandag (Donderdag) beslis dat Basterkaptein John McNab en die Rehoboth Baster-gemeente (RBG) geen reg het om erwe op die dorp op te meet, af te skort of toe te ken nie.
McNab en die RBG is ook deur die hof belet om voortaan enige erwe uit te deel. Dit sluit erwe in Blok G van die dorp in.
McNab en die RBG is ook deur die hof belet om voortaan enige erwe uit te deel. Dit sluit erwe in Blok G van die dorp in.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie