Hoeveel nog?
“Hoeveel mense moet nog in hierdie draai verongeluk? Hoeveel keer moet die houtplanke, die muur, die hek herstel word? Hoeveel eise wil die versekering nog hê? City of Windhoek, doen iets: sit tekens op (Reduce Speed) en sit flikkerligte voor die kurwe in die pad.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie