Hoe skoner, hoe mooier

Voortgesette projek

21 January 2019 | Plaaslik
Toerisme beskik oor die potensiaal om armoede en werkloosheid in Namibië te takel, en bly een van die sterkste pilare van die Namibiese ekonomie.

Om toeriste te lok, is vir elke dorp in die land 'n uitdaging én motivering. In die lig hiervan gaan Namibia Media Holdings (NMH) vanjaar die skoonste dorp in die land beloon. Die inisiatief vorm deel van die maatskappy se bydrae tot die groei van toerisme in die land deur middel van geleenthede soos die jaarlikse en gewilde Namibië Toerisme Ekspo, sowel as die pragpublikasie Tourismus.

Plaaslike owerhede word ook uitgesonder met hul deelname aan die gewilde Dorp van die Jaar-kompetisie, met die fokus wat vanjaar onder meer op die strewe na 'n skoner dorp val. Dit is 'n voortgesette projek vir die volgende drie jaar, met evualerings wat jaarliks gedoen sal word. Die inisiatief het ten doel om 'n waardestelsel te skep wat inwoners se trots op van hul woning tot hul dorp sal aanwakker. Die kompetisie word verbind met die Namibië Toerisme Ekspo, en moedig huidige en toekomstige deelnemende dorpe aan om hul omgewing meer aangenaam en aanskoulik vir inwoners en toeriste te maak.

Tot op hede het 21 dorpe landwyd positief op die oproep tot 'n skoner dorp gereageer. Die projek word ondersteun deur die Namibiese Toerismeraad, die Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië, Coca-Cola en Kanaal 7.

Soortgelyk

 

Honderde miljoene vir veevoer nodig

18 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Die 2019 droogte is ‘n omvangryke ramp en ten minste N$170 miljoen is nodig om net 5 persent van die nasionale veekudde...

Min of geen handboeke vir nuwe leerplan

18 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Óf drupsgewys óf glad nie. Dit is volgens verskeie skole oraloor die land die huidige stand van handboeke vir die nuwe leerplan...

Regional council must account for vandalised buildings

18 ure gelede | Infrastruktuur

AUSSENKEHR – The //Kharas Regional Council must account for government buildings that are vandalised and left to become white elephants, the minister of urban and...

Swapo beslis dorpsraadslede se lot

18 ure gelede | Politiek

Dorpsraadslede van Okahandja en Rundu moes Maandag ure lank by Swapo se hoofkantoor in Windhoek wag om te hoor wat hul lot is. Verskeie nasionale...

Groeiende stad druk rioolstelsel

18 ure gelede | Infrastruktuur

Elvira Hattingh - Die Windhoekse munisipaliteit erken sekere rioolpype in die stad moet opgradeer word om die groeiende getal stadsbewoners te akkommodeer. Terselfdertyd beloof hulle...

Weer vir 19 Februarie 2019

18 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Bloedige hittetoestande word vir die res van die week in die binneland verwag.BINNELAND: Mooiweer en bloedig warm in die ||Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik...

Gammams staan steeds stil

18 ure gelede | Regering

Elvira Hattingh – Windhoek se munisipaliteit (CoW) sê hul Gammams-watersuiweringsaanleg staan steeds stil nadat swaarbrandstofolie meer as twee weke gelede in die stad se rioolstelsel...

‘Vroue is sterk’

18 ure gelede | Maatskaplik

Mariselle Stofberg – TrueKrav Namibia het Donderdag, in samewerking met die Namibiese Vrouevereniging en Kosmos, ’n praatjie oor geslagsgeweld in die hoofstad aangebied.TrueKrav bied...

Namcor wil vry van sekere wette wees

18 ure gelede | Energie

Elvira Hattingh - Namibië se Nasionale Petroleumkorporasie (Namcor) het ‘n aansoek by die Namibiese Kompetisie-kommissie ingedien om vir die volgende 10 jaar vrygestel te wees...