Hepatitis E: 24 sterf, 3 009 siek
Die totale aantal hepatitis E-gevalle in Namibië vir die tydperk Oktober 2017 tot 21 Augustus 2018 staan op 3 009. Die sterfgevalle aangeteken vir bogenoemde tydperk is 24. Die meeste gevalle is in die Khomasstreek aangeteken en wel 2 232. In die Khomasstreek het 20 mense aan die siekte gesterf.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie