Hemelse koelte
Windhoekers het gister 'n sug van verligting geslaak toe wolke om die hoofstad begin pak het. Volgens die weervoorspelling is daar 'n moontlikheid van lafenis met enkele donderbuie wat oor die sentrale plato verwag word. Foto Yochanaan Coetzee
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie