Help soek na vermistes
Tanja Bause
Die Namibiese polisie vra die publiek se hulp in die opsporing van twee vermiste mense.
Die 14-jarige Niita Fillemon word sedert 19:00 verlede Woensdag vermis.
Sy was in 'n swart broek en geel T-hemp geklee toe sy laas in die Greenwell-woonbuurt van Katutura gesien is.
Enigiemand met inligting oor waar sy haar bevind, kan haar pa, mnr. Fillemon Hango, by 081 651 8781 of haar oom, mnr. Vaino Fudhegi, by 081 361 9256 skakel.
Die 22-jarige mnr. Johannes Junior Shikololo is ook vermis.
Hy is op om 16:00 op 7 September laas by sy werk in Okuryangava in Katutura gesien.
Hy was in 'n wit T-hemp en blou broek geklee.
Skakel vir mee. Ndilimeke Nestor by 081 317 1081 of Magadalena Akwenye by 081 225 8287 om inligting te deel oor waar Shikololo hom mag bevind. Die naaste polisiekantoor kan ook gekontak word.
Beide vermistes is Oshiwambosprekend.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie